Snuffelgids is ’n Afrikaanse aanlyn gemeenskapsgids en plaaslike markplek, gebore in die platteland met ’n eenvoudige doel: om plaaslike ekonomieë te help groei. Dit bring alles wat jou dorp en omgewing bied op een plek bymekaar. Vind plaaslike besighede, dienste, klubs en gemeenskapsorganisasies, ontdek gebeure en aktiwiteite, soek werksgeleenthede, blaai deur voertuie, of koop en verkoop eiendomme - alles gratis! Vir besighede, organisasies en verkopers bied Snuffelgids ’n maklike manier om sigbaar te wees, hul aanbod bekend te stel en mense in hul eie gemeenskap én omliggende dorpe te bereik. Ons glo dat wanneer mense plaaslik ontdek, koop, verkoop, kuier en sake doen, meer waarde binne die gemeenskap bly. Vind. Ondek. Ondersteun plaaslik.
Voeg ’n resensie by